Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 5 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • jacov
  • Piet
  • Estie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

2008 Olimpiese spele open terwyl miljarde dit op televisie volg PDF Druk E-pos
Vrydag, 08 Augustus 2008
Die 29ste Olimpiese Spele is op skouspelagtige wyse voor 90-duisend toeskouers in die Olimpiese stadion, bekend as die Voëlnes, in Beijing geopen.

Die seremonie het om tweeuur begin en sal drie en ‘n half uur duur met president Hu Jintao wat die Spele amptelike oop sal verklaar.Die skouspel, waaraan duisende mense deelneem, word na raming deur sowat vier-miljard mense van regoor die wêreld op televisie dopgehou.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET