Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Suid Afrikaanse Raad van Kerke bekommerd oor Zimbabwe PDF Druk E-pos
Vrydag, 08 Augustus 2008
Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het sy ernstige kommer uitgespreek oor die voortslepende geweld in Zimbabwe terwyl dié land se politieke leiers oor ’n skikking onderhandel. Die nasionale uitvoerende komitee van die SARK sê in ’n verklaring die regerende Zanu-PF-party en president Thabo Mbeki se standpunt dat die geweld van albei kante af kom, is nie ter sake nie. Die SARK sê Zimbabwiërs ly en hulle sterf en dit is in die eerste plek die regering van president Robert Mugabe se plig om dit stop te sit.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET