Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Zimbabwe tog wel by SADEK vergadering PDF Druk E-pos
Vrydag, 08 Augustus 2008

Die Suid-Afrikaanse regering het bevestig dat Zimbabwe teenwoordig sal wees by volgende week se Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap vergadering in Johannesburg. Dit volg op berigte dat die strydende partye in Zimbabwe hoop dat daar reeds teen volgende week 'n oorgangsregering sal wees. 'n Senior bron binne Zanu-Pf het dit vanoggend aan SAUK Nuus bevestig. Onderhandelings duur al vir drie weke.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET