| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: AKON : Don't Matter |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Suid Afrikaanse vroue bewapen hulle |
|
|
|
| Vrydag, 08 Augustus 2008 | |
|
Suid-Afrikaanse vroue is aktief besig om hulleself te bewapen. Daar word berig dat al hoe meer vroue vuurwapens aanskaf om hulleself te beskerm.
Polisie gegewens toon dat 1300 vroue per dag in Suid-Afrika verkrag word - dis een vrou, elke tien minute. Volgens die statistieke word een vrou ook elke vier minute aangerand. Die polisie sê hulle ontvang deesdae al hoe meer aansoeke van vroue om vuurwapenlisensies te bekom. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|










