Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
ANC jeugliga se president loop deur onder misdaad PDF Druk E-pos
Vrydag, 08 Augustus 2008
Inbrekers het vroeg gisteroggend by die motorhuis van die president van die
ANC-Jeugliga, Julius Malema, se huis in Sandton ingebreek.

Volgens die Johannesburgse polisie het die diewe by die bagasiebak van Malema se C-klas Mercedes ingebreek en 'n handsak met sy paspoort, identiteitsdokument en bankkaarte gesteel.Die inbrekers kon nie daarin slaag om by die huis in te breek nie.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET