| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: UB 40 / ROBERT PALMER : I'll Be Your Baby Tonight |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| ANC jeugliga se president loop deur onder misdaad |
|
|
|
| Vrydag, 08 Augustus 2008 | |
|
Inbrekers het vroeg gisteroggend by die motorhuis van die president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, se huis in Sandton ingebreek. Volgens die Johannesburgse polisie het die diewe by die bagasiebak van Malema se C-klas Mercedes ingebreek en 'n handsak met sy paspoort, identiteitsdokument en bankkaarte gesteel.Die inbrekers kon nie daarin slaag om by die huis in te breek nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|















