Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 10 gaste en 2 gebruikers op die webwerf
  • Kappa
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Potchefstroom se nuwe naam bly turksvy PDF Druk E-pos
Donderdag, 07 Augustus 2008

Aksie Potchefstroom en AfriForum se gesamentlike hofaansoek teen die verandering van die Potchefstroom se naam na Tlokwe, is vandag in die hooggeregshof in Mafikeng uitgestel nadat die stadsraad en die provinsiale regering van Noordwes versuim het om hulle hofstukke betyds in te dien. 

ʼn Kostebevel weens die vertraging van die hofverrigtinge is op versoek van Aksie Potchefstroom en AfriForum teen die stadsraad en provinsiale regering toegestaan. Aksie Potchefstroom en AfriForum het onderneem om om ʼn nuwe hofdatum aansoek te doen sodra die stadsraad sy hofstukke ingedien het.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET