| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: STEVIE WONDER : Part Time Lover |
| Trok veroorsaak probleme na u-draai om M1 |
|
|
|
| Donderdag, 07 Augustus 2008 | |
|
Tien mense is ernstig beseer toe 'n trokdrywer vanoggend 'n u-draai op Johannesburg se besige M1-deurweg probeer maak het. Die bestuurder wou blykbaar van die M1-noord oor die middelgedeelte van die pad by die M1-suid aansluit toe hy hom met die spoed van die aankomende verkeer misgis het. Die trok is deur 'n minibus taxi getref, waarna 'n bakkie in die taxi vasgery het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















