|
Vrou maak haar vier kinders dood en pleeg selfmoord oor Vigs-stories |
|
|
|
|
Donderdag, 07 Augustus 2008 |
|
'n 41-jarige Oos-Kaapse vrou het haar vier jong kinders doodgemaak en daarna selfmoord gepleeg na skinderstories dat sy MIV positief is.
Die vyf se liggame is gister in ‘n nedersetting naby Lusikiki gevind. Die skindery het begin nadat ‘n ander vrou wat by haar mansvriend betrokke was verlede vigs-verwante siekte dood is.Die vrou het in ‘n selfmoord nota gesê dat sy besluit het om haar en die kinders as gevolg van die skinderstories met gif om die lewe te bring.’n Vrou het vermoedelik selfmoord gepleeg deur voor ‘n aankomende vragmotor op die besige R-59 pad in Alberton aan die Oos-Rand te spring.Ooggetuies se die vrou het uit haar a kar geklim en op die pad gaan staan.Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag |