Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mbeki nie vandag na Zimbabwe PDF Druk E-pos
Donderdag, 07 Augustus 2008
President Thabo Mbeki gaan nie vandag se belangrike vergadering tussen sy
Zimbabwe-se eweknie, Robert Mugabe, en MDC-leier, Morgan Tsvanigrai, fasiliteer nie.

Daar word berig dat die leier van 'n kleiner faksie binne die MDC, Arthur Mutambara, wel in Harare by hulle gaan aansluit. Redes is nog nie verstrek vir Mbeki se afwesigheid nie. Daar is vroeër berig dat hy die opening van die Olimpiese Spele in Bejing gaan misloop, juis weens die geskiedkundige vergadering oor 'n oorgangsregering vir Zimbabwe.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET