Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 10 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Moeksie
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Dit lyk of Waterkloof-vier sal moet tronk toe PDF Druk E-pos
Donderdag, 07 Augustus 2008
Drie van die Waterkloof-vier-moordenaars moet binne sewe dae by die polisie
aanmeld om hul tronkstraf van twaalf jaar te begin uitdien.

Die vier se aansoek om appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis te mag aanteken, is gister in die appèlhof in Bloemfontein verwerp. Die vierde lid, die 22-jarige Christoff Becker,  gaan  sy stryd om die gevangenis vry te spring in die konstitusionele hof voortsit. Dis nie bekend of die ander drie jongmans, Frikkie du Preez , Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt hulle ook tot die konstitusionele hof gaan wend nie.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET