Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Nog 'n staatshoof gaan nie Beijing toe nie PDF Druk E-pos
Woensdag, 06 Augustus 2008
Die Pakistanse president Pervez Musharraf het sy besoek aan Sjina om die openingseremonie van die Beijing Olimpiese spele by te woon gekanselleer.

Die stap volg terwyl die land se regerende alliansie dit oorweeg om hom in ‘n staat van beskuldiging te plaas. Musharraf, wie se ondersteuners in verkiesings vroeër vanjaar verslaan, het tot dusver druk weerstaan om uit sy amp te bedank.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET