| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: UB 40 / ROBERT PALMER : I'll Be Your Baby Tonight |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Nog 'n staatshoof gaan nie Beijing toe nie |
|
|
|
| Woensdag, 06 Augustus 2008 | |
|
Die Pakistanse president Pervez Musharraf het sy besoek aan Sjina om die openingseremonie van die Beijing Olimpiese spele by te woon gekanselleer.
Die stap volg terwyl die land se regerende alliansie dit oorweeg om hom in ‘n staat van beskuldiging te plaas. Musharraf, wie se ondersteuners in verkiesings vroeër vanjaar verslaan, het tot dusver druk weerstaan om uit sy amp te bedank. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|















