| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: NE-YO : Closer |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Staatsgreep in Noord-Afrika |
|
|
|
| Woensdag, 06 Augustus 2008 | |
| Die president en eerste-minister van Mauritanië, is na ‘n geslaagde militêre staatsgreep in die Noord-Afrikaland in hegtenis geneem. Die land se staats-televisiediens is van die lug af en daar is ongewone troepe bewegings in die strate van die hoofstad Nouakchott. Die Franse ministerie van buitelandse sake sê ‘n groep generaals hou die eerste-minister gevange. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











