Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 3 gaste en 10 gebruikers op die webwerf
  • mj501
  • Jaggy
  • Fanie
  • Mie1
  • mark1
  • Lolita
  • Anneke
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Staatsgreep in Noord-Afrika PDF Druk E-pos
Woensdag, 06 Augustus 2008
Die president en eerste-minister van Mauritanië,  is  na ‘n geslaagde militêre staatsgreep in die Noord-Afrikaland in hegtenis geneem. Die land se staats-televisiediens is van die lug af en daar is ongewone troepe bewegings in die strate van die hoofstad Nouakchott. Die Franse ministerie van buitelandse sake  sê ‘n groep generaals hou die eerste-minister gevange.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET