Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 9 gaste en 16 gebruikers op die webwerf
  • Bontes
  • Moeksie
  • pokkel
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Estie
  • Anita
  • Gerhardus
  • Car
  • Polla
  • tigger
  • Trudie
  • UNA
  • Boykie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Steve Hofmeyr weer in die hospitaal PDF Druk E-pos
Woensdag, 06 Augustus 2008
Die sanger-akteur Steve Hofmeyr is in ‘n bestendige toestand  in die hoësorgeenheid van ’n Gautengse hospitaal ná sy opvolg-dermoperasie.

Hofmeyr is gisteroggend geopereer om ’n prosedure, wat in Mei tydens ’n noodoperasie weens ’n geperforeerde dikderm op hom gedoen is, om te keer.Die bekende sanger en liedjieskrywer gaan ná sy ontslag uit die hospitaal by sy vakansiehuis op Pennington aan die KwaZulu-Natal se Suidkus aansterk.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET