Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 7 gaste en 11 gebruikers op die webwerf
  • Bontes
  • Moeksie
  • pokkel
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • ARB
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Landwye staking in Suid Afrika PDF Druk E-pos
Woensdag, 06 Augustus 2008
Werkers in Suid Afrika neem vandag landwyd aan ‘n dag lange wegbly-staking deel  wat deur Cosatu gereël is uit protes teen hoë krag-, brandstof- en kospryse asook hoë  rentekoerse.

Betogings en gemeenskap-saamtrekke word in 27 dorpe en stede landwyd gehou. In Pretoria, die enigste betoging in Gauteng, vind daar vanoggend ‘n optog na die Uniegebou plaas terwyl daar ook ‘n optog na Eskom se kantoor op Polokwane/Pietersburg in Limpopo gehou gaan word.. Op Witbank in Mpumalanga gaan vakbondlede na Eskompark opruk terwyl ‘n optog op Klerksdorp in Noordwes na Eskom se kantoor gehou gaan word. In Kaapstad word ‘n optog na die parlement gehou terwyl betogers in Durban van Botha-tuin na die stadsaal gaan stap uit protes teen hoër pryse.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET