Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Weer pogings vir vrede in die Midde Ooste PDF Druk E-pos
Dinsdag, 05 Augustus 2008

Israel se eerste minister, Ehud Olmert, en die Palestynse president Mahmud Abbas sal môre die eerste keer weer in Jerusalem vergader sedert Olmert aangekondig het dat hy gaan uittree.

Volgens die Palestynse hoof-onderhandelaar, Saeb Erakat, sal die twee leiers oor die Amerikaans-gesteunde vredesproses, Israelse beheerpunte en sluitings in die Wesoewer en die lot van duisende Palestynse gevangenes praat.Die toekoms van die gesprekke tussen Israel en die Palestyne is onduidelik ná Olmert se besluit dat hy gaan uittree nadat sy Kadima-party in September ‘n nuwe leier gekies het.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET