Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Nieu-Seeland gekant teen voorgestelde kompetisie PDF Druk E-pos
Dinsdag, 05 Augustus 2008
Die Nieu-Seelandse rugby-unie gaan nie sy steun gee aan ‘n voorgestelde plaasvervanger-kompetisie vir die Super 14-reeks wat Suid-Afrika uitsluit nie.

Dié voorstel deur ‘n wegbreek-faksie van verteenwoordigers van die provinsiale spanne, North Harbour, Wellington, Canterbury, Auckland, Waikato, Otago, Hawke's Bay, Taranaki en Southland, is deur ‘n hoofbestuurder van die Nieu-Seelandse rugby-unie, Neil Sorenson, verwerp.Die faksie is ten gunste van ‘n kompetisie tussen nege Nieu-Seelandse en vyf
Australiese spanne.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET