Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

UNICEF bekommerd oor verspeiding van MIV-Vigs in Mosambiek PDF Druk E-pos
Dinsdag, 05 Augustus 2008
Die hoof van die Verenigde Nasies se kinderfonds, Unicef, het haar kommer uitgespreek oor die verspreiding van MIV/Vigs in Mosambiek. Ann Veneman het aan die einde van ‘n driedaagse amptelike besoek aan die land aan verslaggewers gesê die situasie word vererger deur immigrante uit Zimbabwe wat seksueel bedrywig is om ‘n lewe te maak. Groot getalle vroue het volgens berigte uit die armoede-geteisterde Zimbabwe gevlug om as prostitute in Mosambiek te werk. Volgens regeringsyfers word die voorkoms van Vigs in die ouderdomsgroep 16 tot 49 op meer as 16 persent geraam.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET