Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 9 gebruikers op die webwerf
  • mj501
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Lolita
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Spesiale ondersoekspanne vir 2010 PDF Druk E-pos
Dinsdag, 05 Augustus 2008
Spesiale ondersoekspanne en howe word in die vooruitsig gestel om in 2010 net sake te hanteer wat met die Wêreldbeker-sokkertoernooi verband hou. Die polisie se senior superintendent Vishnu Naidoo sê die gedagte is dat sulke sake so gou as moontlik ondersoek en verhoor word om te voorkom dat buitelandse besoekers wat dalk betrokke is, later teen groot koste vir hofsake na Suid-Afrika teruggebring moet word.
Die spesiale ondersoekspanne en howe vorm deel van ’n veiligheidsplan wat vir 2010 opgestel is en waarby verskeie Suider-Afrikaanse state betrokke is.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET