Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 5 gaste en 10 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Moeksie
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Zimbabwe samesprekings kan langer neem PDF Druk E-pos
Maandag, 04 Augustus 2008
President Thabo Mbeki se woordvoerder, Mukoni Ratshitanga, sê dis feitlik seker dat Zimbabwe se strydende partye langer as die aanvanklike spertyd van vandag nodig sal hê vir hulle onderhandelinge oor die land se krisis.

Hy sê dit moet in gedagte gehou word dat die onderhandelaars verlede week vyf dae afgeneem het om hulle leiers te raadpleeg.  Die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het ook aangedui dat die samesprekings langer sal duur en sê die tydraamwerk waarop sy party, die regerende party van president Robert Mugabe en die MDC-faksieleier, Arthur Mutambara, ooreengekom het, is plooibaar.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET