| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: JENNIFER HUDSON : Spotlight |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Zuma verhoor verdaag |
|
|
|
| Maandag, 04 Augustus 2008 | |
|
Die verhoor van ANC-president Jacob Zuma se aansoek dat die bedrog- en korrupsiesaak teen hom laat word, is vanmiddag tot môre verdaag.
Regter Chris Nicholson, wat betoë van die regspanne van Zuma en die staat aangehoor het, het gesê dat die verhoor môre om tienuur hervat sal word. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|















