Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Botha Ellis na Londen om PM Bolton af te los met nuwe regstreekse greep. PDF Druk E-pos
Maandag, 04 Augustus 2008
Een van Kosmos 94.1 se mees senior ankers , Botha Ellis, vertrek more-middag na Londen om met fase twee van Kosmos-internasionaal uit die Kosmos-uitsaai-suite in Mayfair behulpsaam te wees. Botha sal by PM Bolton oorneem wat die uitsaai-suite en die regstreekse uitsendings die afgelope week in bedryf gestel het. PM keer eerskomende Vrydag na Windhoek terug.PM Bolton het saam met Fanie Gerber, Wilhelm Lehmann en Bennie  van der Merwe die virtuele tonnel tussen Windhoek en Londen tot stand gebring.PM saai reeds sedert verlede Dinsdag elke weeksaand tussen 20h00 en 21h00 regstreeks uit Londen uit.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET