Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • jacov
  • Piet
  • Estie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Stormweer in Amerika PDF Druk E-pos
Maandag, 04 Augustus 2008
Die Amerikaanse orkaansentrum in Miami het ‘n stormwaarskuwing uitgereik vir die kusgebiede van die westelike Louisiana en die oostelike deel van Texas. ‘n Tropiese storm, Edouard, wat na verwagting tot orkaansterkte sal toeneem, word teen môreoggend in die gebiede verwag. Dit is die vyfde tropiese storm van die jaar se orkaanseisoen. Inwoners aan die kus van Texas is nog besig met opruimingswerk ná die skade wat verlede maand deur die orkaan, Dolly, aangerig is.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET