Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 2 gebruikers op die webwerf
  • Piet
  • Estie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Zuma –hofsaak vandag die hooffokus PDF Druk E-pos
Maandag, 04 Augustus 2008
Mediaspanne van oor die wêreld het in Pietermaritzburg aangekom waar die ANC-president , Jacob Zuma, se regspan in die hooggeregshof gaan vra dat die bedrog- en korrupsiesaak teen hom, permanent gestaak word. Busse met Zuma-ondersteuners het ook van regoor die land in die stad begin aankom en volgens plaaslike ANC-leiers gaan dit die grootste ANC-byeenkoms sedert 1994 wees.
Regter Chris Nicholson sal ook vanoggend beslis oor ‘n versoek van die SAUK dat die hofverrigtinge regsreeks op televisie uitgesaai word.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET