Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 10 gebruikers op die webwerf
  • mj501
  • Jaggy
  • Fanie
  • Mie1
  • mark1
  • Lolita
  • Anneke
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Twaalfjarige val veertien verdiepings en leef PDF Druk E-pos
Sondag, 03 Augustus 2008
’n Twaalfjarige meisie het wonderbaarlik aan die dood ontkom toe sy veertien verdiepings ver in ‘n skoorsteen in ‘n woonstel-gebou in New York geval het. Grace Bergere het geen inwendige beserings opgedoen toe sy in in ‘n hoop roet in die kelderverdieping van die gebou beland het nie. Sy en ‘n familielid het op die dak van die gebou gestaan om die Hudson-rivier te bewonder toe sy per ongeluk in die skoorsteen geval het.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET