Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • jacov
  • Piet
  • Estie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Ontploffing in Harare PDF Druk E-pos
Sondag, 03 Augustus 2008
’n Ontploffing het gisteraand by die hoof polisiestasie in die Zimbabwiese hoofstad Harare plaasgevind, maar geen berigte van ongevalle is tot dusver ontvang nie. ‘n Polisieman op die toneel het aan die Reuters nuusagentskap gesê daar was niemand in die kantoor waar die ontploffing plaasgevind het nie. Hy kon nie sê wat die ontploffing veroorsaak het nie. Die gebied rondom die polisiestasie is deur die Zimbabwiese polisie afgesper en daar is reeds met forensiese ondersoeke begin.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET