Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mkonto se veterane bekommerd oor Zuma PDF Druk E-pos
Vrydag, 01 Augustus 2008
Die Mkhonto we Sizwe Veterane-vereniging sê Suid-Afrika behoort bekommerd te wees oor die implikasies van die Konstitusionele Hof se uitspraak teen Jacob Zuma.

Die voorsitter van die vereniging, Kebby Maphatsoe, sê sy organisasie was nog altyd van mening dat die saak teen die ANC-president ‘n politieke een is wat as ‘n strafregtelike saak vermom is. Hy sê dit is verbysterend dat dit die Konstitusionele Hof so lank geneem het om tot ‘n besluit te kom.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET