Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 9 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Moeksie
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Botswana gaan prys van alkohol met 70 persent verhoog PDF Druk E-pos
Vrydag, 01 Augustus 2008
Die regering van Botswana gaan die prys van alkohol met 70-persent verhoog in ‘n poging om alkoholisme te bekamp. Die kantoor van president Ian Khama sê in ‘n verklaring die verhoogde belasting sal op 18 Augustus in werking tree. Die publiek sal ook opgevoed en ingelig word oor die gevare van alkoholmisbruik en rehabilitasieprogramme vir slagoffers daarvan. Khama sê indien die nuwe maatreëls nie werk nie, sal ‘n 100-persent verhoging oorweeg word.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET