Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste en 11 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Moeksie
  • pokkel
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • ARB
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Tsvangerai praat oor onderhandelings PDF Druk E-pos
Vrydag, 01 Augustus 2008
Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, sê die samesprekings oor magsdeling met president Robert Mugabe se regerende party, kan langer duur as die spertyd wat Maandag verstryk. Hy het ná ‘n vergadering met Senegal se president Abdoulaye Wade in Dakar gesê hy is seker dat die fasiliteerders aanpassings sal doen namate daar vordering gemaak word.
Oor gerugte dat die onderhandelings vasgeval het omdat hy nie ‘n pos as eerste minister of vise-president wil aanvaar nie, het Tsvangirai gesê geen voorstelle oor toekomstige regeringsrolle is al gemaak nie.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET