| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: AKON : Don't Matter |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Tien rebelle kry die doodstraf in die Soedan |
|
|
|
| Donderdag, 31 Julie 2008 | |
|
‘n Soedannese hof het nog tien Darfur-rebelle ter dood veroordeel in verband met ‘n aanval op die hoofstad, Khartoem, in Mei waarin 222 mense dood is.
Regter Mohamed Saleh het twee dae gelede die doodstraf aan nog agt mans opgelê. Hulle was glo lede van ‘n rebellegroep in Darfur. Die verhoor van nog drie verdagtes is na ‘n jeughof verwys. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|















