Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

ANC aanvaar hofuitspraak teen Zuma PDF Druk E-pos
Donderdag, 31 Julie 2008
Die ANC sê hy eerbiedig die uitspraak van die Konstitusionele Hof ingevolge waarvan al die appèlsake van die ANC-president, Jacob Zuma, oor die beslagleggings op sy dokumente verwerp is.

Die dokumente speel 'n belangrike rol in Zuma se komende verhoor op aanklagte van korrupsie en bedrog.  Die hof het ook die appèl-aansoeke van Zuma se prokureur, Michael Hulley, en Zuma se mede-beskuldigde -- die Franse wapenmaatskappy Thint – van die hand gewys. Die ANC sê in ’n verklaring hy respekteer ook die reg van alle burgers om hulle grondwetlike regte vryelik uit te oefen om enige regsproses te volg wat hulle nodig mag ag.Die party sê hy herbevestig sy steun vir sy president en die beginsel van gelykheid voor die reg. Om dié rede sal ANC-leiers en ondersteuners Maandag buite die hooggeregshof in Pietermaritzburg vergader om hulle ondersteuning te demonstreer.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET