Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Sjina sensor die internet aan die vooraand van die 2008 Olimpiese Spele PDF Druk E-pos
Donderdag, 31 Julie 2008
Sjina sê hy sal nie swig oor Internet-sensorskap vir buitelandse verslaggewers wat die Olimpiese Spele dek nie. ‘n Woordvoerder van Beijing se Olimpiese reëlingskomitee, Sun Weide, sê ‘n klompie webwerwe is geblokkeer, hoofsaaklik omdat hulle wette van die land oortree.
Hy sê webtuistes word nie toegelaat wat nuus onwettig uitsaai of wat die land se nasionale belange skade kan berokken nie. Webwerwe wat geblokkeer word, sluit in dié van die menseregtegroep Amnestie Internasionaal, die Tibetse regering in ballingskap, die waghond-organisasie vir persvryheid, Verslaggewers sonder Grense, en verskeie Sjinese andersdenkende organisasies.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET