Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 12 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Iran verwerp sperdatum PDF Druk E-pos
Donderdag, 31 Julie 2008
Iran het enige sperdatum verwerp om sy finale antwoord te gee op ‘n pakket deur wêreldmoondhede om ‘n deurbraak in die kernkrisis te bewerkstellig.

Die minister van buitelandse sake, Manouchehr Mottaki, sê Iran het reeds binne ‘n maand op 4 Julie gereageer op die aanbod deur die Europese Unie se hoof van buitelandse beleid, Javier Solana, wat daarop gemik is om die regering van Iran te oorreed om sy sensitiewe kernbedrywighede te staak. Hy het gereageer nadat Amerika gister daarop aangedring het dat Iran voor die naweek sy antwoord moet gee.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET