| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: SHERYL CROW/STING : Always On Your Side |
| Proteas teen die Engelse op dag twee |
|
|
|
| Donderdag, 31 Julie 2008 | |
| Krieket: Suid-Afrika sal die tweede dag van die derde toets teen Engeland op Edgbaston in Birmingham in ‘n stewige posisie begin op 38 vir een in sy eerste beurt. Dit nadat Suid-Afrika die eerste dag oorheers en Engeland vir 231 lopies in sy eerste beurt uitgehaal het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











