| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: BRYSON & FLACK : Tonight I Celebrate My Love Fo |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Geen plaasvervanger vir Peter Grant in Bokkamp |
|
|
|
| Donderdag, 31 Julie 2008 | |
| Rugby: Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, sê hy gaan nie in die stadium ‘n plaasvervanger vir Peter Grant aanvra nie. Dié losskakel het hom weens ‘n skouerbesering aan die Springbokgroep vir die komende toets teen Argentinië en die oorblywende Drienasies-toetse teen Nieu-Seeland en Australië onttrek. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|










