| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: AKON : Don't Matter |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Zuma hoor dalk vandag oor klopjag |
|
|
|
| Donderdag, 31 Julie 2008 | |
| Die Konstitusionele Hof sal vandag sy langverwagte uitspraak lewer oor die polisieklopjagte in verband met die korrupsie-ondersoek teen die ANC-president, Jacob Zuma, en die Franse wapenmaatskappy, Thint. Zuma en Thint het die hof in Maart gevra om te beslis dat die dagvaardings om die kantore en huis van Zuma, die kantore van sy prokureurs en die kantore van Thint deur te soek, ongeldig was. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|















