Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Eskom voer nie meer elektrisiteit na Zimbabwe uit nie PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 Julie 2008
Eskom sê Suid-Afrika het ‘n hele paar maande gelede al opgehou om elektrisiteit aan Zimbabwe te voorsien. Reuters berig dat die kragvoorsiener se uitvoerende hoof, Jacob Maroga, sê daar is geen politieke rede vir die besluit nie. Hy het in ‘n onderhoud in Londen gesê dit was slegs ‘n kontraktuele kwessie. Hy sê Zimbabwe het altyd vooruit betaal vir sy krag, maar het bloot opgehou om nuwe bestellings te plaas. Suid-Afrika is daarvan beskuldig dat hy help om Robert Mugabe aan bewind te hou met elektrisiteits-uitvoere.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET