| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: REO SPEEDWAGON : Keep On Loving You |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Graeme Smith het rugprobleem voor toets |
|
|
|
| Woensdag, 30 Julie 2008 | |
| Suid-Afrika se kaptein, Graeme Smith, sal ‘n ondersoek ondergaan vir ‘n rugbesering voor die derde toets teen Engeland vanoggend op Edgbaston begin. Hy sê sy span wil druk plaas op die gasheer nadat hulle swak plekke opgemerk het. Smith het sy rug die naweek beseer teen Bangladesj A. Hy het nie Maandag geoefen nie en nie gister probeer kolf nie. As hy nie fiks is nie, sal JP Duminy in sy plek speel. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|










