Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Graeme Smith het rugprobleem voor toets PDF Druk E-pos
Woensdag, 30 Julie 2008
Suid-Afrika se kaptein, Graeme Smith, sal ‘n ondersoek ondergaan vir ‘n rugbesering voor die derde toets teen Engeland vanoggend op Edgbaston begin. Hy sê sy span wil druk plaas op die gasheer nadat hulle swak plekke opgemerk het. Smith het sy rug die naweek beseer teen Bangladesj A. Hy het nie Maandag geoefen nie en nie gister probeer kolf nie. As hy nie fiks is nie, sal JP Duminy in sy plek speel. 
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET