Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Sportleiers gaan mekaar skynbaar pak PDF Druk E-pos
Dinsdag, 29 Julie 2008
Die vonke gaan na verwagting vandag spat op die vergadering van die parlement se Sport- en Ontspanningskomitee wanneer voorsitter Butana Komphela en die president van die SA Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee, Moss Mashishi, koppe stamp.

Saskok gaan die komitee blykbaar inlig oor sy besluit om vergaderings te boikot weens Komphela se gedrag. Die ANC se parlementêre koukus steun Komphela en beskuldig Mashishi daarvan dat hy roekeloos en arrogant is.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET