Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Onteiende Zimbabwe boere kyk noord PDF Druk E-pos
Maandag, 28 Julie 2008
Talle onteiende wit Zimbabwiese boere het hulle boerderybedrywighede in Nigerië voortgesit.

Die adjunk-goewerneur van die Nasarawa-staat in Nigerië, John Michael Abul, het op ‘n Suid-Afrika/Nigerië-sakeforum in Johannesburg gesê in dié staat alleen het 15 Zimbabwiese boere hulle hervestig.Hy sê die staat het uitgestrekte dele met vrugbare grond vir kommersiële boerdery, visserye-ontwikkeling, en wild- en natuurbewaring.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET