Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Europese Unie maak sy stem dik oor Zimbabwe PDF Druk E-pos
Saterdag, 26 Julie 2008
Die Europese Unie dring daarop aan dat ‘n oorgangsregering in Zimbabwe ingestel moet word. 

Die huidige hoof van die EU, President Nicolas Sarkozy van Frankryk, en President Thabo Mbeki het na die eerste EU-SA-beraad in Frankryk ‘n gesamentlike verklaring uitgereik.  Die EU benadruk ook dat dieZimbabwiese oorgangsregering die wense van die inwoners van Zimbabwe moet
respekteer.  Suid-Afrika het benadruk dat Zimbabwiërs toegelaat moet word om
hulle eie toekoms sonder inmenging te bepaal.

Intussen het President George W Bush die EU se vroeëre voorbeeld gevolg deur
sanksies uit te brei teen wat die Verenigde State noem die “onwettige”
regering van President Robert Mugabe.  Bush sê in ‘n verklaring die optrede
is ‘n direkte gevolg van die Mugabe-regering se voortslepende geweld wat
polities gemotiveerd is.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET