Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste en 6 gebruikers op die webwerf
  • Janita
  • mie1
  • Allin
  • cat
  • Rooikappie
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Skynbaar baie uraan-neerslae in Botswana PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 Julie 2008
Die Australiese ontdekker Andrew Tunks sê Botswana gaan ‘n vername uraan-produsent word wat met sy buurland, Namibië, sal kan meeding. Tunks, die uitvoerende hoof van die maatskappy Acap, het in Gaberone gesê Letlhakane in Botswana, waar hulle tans ontgin, gaan een van die grootste plekke van volgehoue uraan ter wêreld wees. Mining Weekly berig dat die land geen uraan-bron gehad het voor Acap se aankoms nie. Tunks sê lande soos Botswana beskik oor sowat 15 persent van die wêreld se huidige uraan-bronne.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET