Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • mie1

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Suid Afrika kry die wind van voor oor vreemdelinge-haat PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 Julie 2008
Amnestie Internasionaal sê Suid-Afrika het sy verpligtinge ingevolge die internasionale reg versaak met sy behandeling van vlugtelinge in die Glenanda-kamp vir ontworteldes in Johannesburg. Die menseregte-organisasie vra ‘n volledige ondersoek na bewerings dat die polisie uiterste mag gebruik het teen vlugtelinge. Die groep beweer ook dat amptenare mense wat hulle nie laat registreer het nie, toegang geweier het tot voldoende kos. Amnestie Internasionaal doen ‘n beroep op die regering om nie asielsoekers en ander wat internasionale beskerming nodig het, te dwing om terug te keer na die lande waarvandaan hulle gevlug het nie.  
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET