Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 4 gaste en 6 gebruikers op die webwerf
  • mie1
  • Allin
  • cat
  • Rooikappie
  • Janita
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Onderhandelings oor Zimbabwe begin vandag PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 Julie 2008
Die begin van volskaalse onderhandelings oor Zimbabwe sal na verwagting uiteindelik vandag in Suid-Afrika afskop nadat dit gister, vir 'n tweede agtereenvolgende dag uitgestel moes word.

Die begin van volskaalse onderhandelings oor Zimbabwe sal na verwagting uiteindelik
vandag in Suid-Afrika afskop nadat dit gister, vir 'n tweede agtereenvolgende dag uitgestel moes word. ZANU-PF en die MDC se hoof onderhandelaars het steeds nie in Pretoria opgedaag waar die onderhandelings binne twee weke afgehandel moet word nie. Die vertragings beteken dat die hoof bemiddelaar, president Thabop Mbeki van Suid-Afrika, die eerste sessies sal misloop aangesien hy vandag na die Europese Unie beraad in Frankryk moet vertrek.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET