Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas en 1 gebruiker op die webwerf
  • mie1

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Man agter tralies na moord op Suid Afrikaner PDF Druk E-pos
Donderdag, 24 Julie 2008
'n Een en twintig jarige man wat skuldig bevind is aan die moord op 'n Suid-Afrikaner in  Milwaukee in die Amerikaanse staat, Wisconsin, sal die res van sy lewe agter tralies sit. 'n Een en twintig jarige man wat skuldig bevind is aan die moord op 'n Suid-Afrikaner in  Milwaukee in die Amerikaanse staat, Wisconsin, sal die res van sy lewe agter tralies sit. Miguel Ayala is gister gevonnis vir die moord op 'n direkteur van die Suid-Afrikaanse Brouerye, Lodewikus "Vic" Milford. Die 43-jarige Milford en twee kollegas is die nag van 26-Januarie voorgekeer toe hulle 'n kuierplek verlaat het waarop hulle beroof en Milford geskiet is.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET