|
Golfnuus: Twaalf Suid Afrikaners in Britse Ope |
|
|
|
|
Donderdag, 17 Julie 2008 |
|
Twaalf Suid-Afrikaners neem van vanoggend af aan die Britse Ope in Southport, Engeland, deel.
Twaalf Suid-Afrikaners neem van vanoggend af aan die Britse Ope in Southport, Engeland, deel. Ernie Els sê in die afwesigheid van Tiger Woods, is daar ‘n stuk of 30 gunstelinge wat die toernooi kan wen. Britse beroepswedders meen die Spanjaard, Sergio Garcia, het die beste kans op 12 teen een met Els die naas-gunsteling op 14 teen een. |