Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Die president van Liberië het haar besoek aan Namibië afgesluit PDF Druk E-pos
Woensdag, 16 Julie 2008
Die president van Liberië, Ellen Johnson-Sirleaf het haar ampsbesoek aan Namibië afgesluit met die wens dat Afrika regerings vrede en werklike voorspoed ernstig sal opneem en daadwerklike stappe sal neem om dit te verwesenlik.

Die president van Liberië, Ellen Johnson-Sirleaf het haar ampsbesoek aan Namibië afgesluit met die wens dat Afrika regerings vrede en werklike voorspoed ernstig sal opneem en daadwerklike stappe sal neem om dit te verwesenlik. Sy het president Phohamba uitgenooi om Liberie te besoek. Hoewel sy nie regstreeks in haar rede voor n gesamentlike sitting van die parlement oor Zimbabwe gepraat het nie is sy op rekord oor haar afkeur aan president Robert Mugabe se benadering.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET